Testimony


Waarlik vry

Die Here Almagtige het ons hele gemeente lede verander nadat Soldiers 4 Christ ‘n seminar aangebied het, die wat gebonde was is vry, die wat verlore was het by Jesus Christus uitgekom. Die siekes is genees. Die wat gevange is van Satan is bevry en ek is so dankbaar dat hulle Jesus Christus ontmoet het. Ek myself het ‘n reuse verandering ondergaan in my Geestes lewe. Amen Soldiers 4 Christ is ‘n moet in die verloorgaande wereld. Pastoor Gideon hou so aan die Here seen.

Pastor Marthinus Maritz (2017)

Leave a Comment

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!