Testimony


Vry van rugbesering

Ek het rugbeserings op gedoen in Januarie 2014 op Witrivier, so erg dat ek met kruke en ‘n stut moes loop en dit was baie pynlik. Ek het behandeling gekry waarvan morfien een was. My seun het my in Februarie 2014 na Pretoria toe gebring sodat ek verder behandeling kon kry. My oudste dogter het my toe vertel verwys na Pastoor Gideon, ‘n man wat wonder werke doen deur God se Hande Ek het ingestem omdat die pyn te veel was, sy het dadelik geskakel en het my onmiddelik gehelp. Hulle het vir my gebid en bevryding op my gedoen en ek was onmiddelik genees deur God. My genesing was van so ‘n aard dat ek nie eers meer nodig gehad het om verdure medikasie te gebruik nie. Ek was op hart-, bloeddruk -, cholesterol- en die morfien medikasie. Alle Eer aan God die Vader.

Anna (2016)

My lewe het baie verander nadat ek by Soldiers 4 Christ ingeskakel het. Ek het ook hulle kursusse bygewoon en is nogsteeds by hulle. Hierdie hele Soldiers 4 Christ span, Gideon, Era, Gwen, en nog baie meer, glo ek dat hulle met opregtheid, oopenlikheid en waarheid my gehelp om ‘n beter pad met God te kan stap. Alle Eer aan God die Vader.

Anna (2017)

Leave a Comment

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!