Testimony


Vry van epilepsy

In 2006 was ek gediagnoseer met epilepsie. Brein Scans en Lig toetse het gewys dat daar geen beskadiging op my brein was nie. Dokters het vir my medikasie voorgeskryf. Ek kon weke nie werk nie a.g.v medikasie wat my dronk gemaak het. 2015 het ‘n vrou vir my pa ‘n boek van Dr. Henry Wright (How to live in health) gegee sodat my pa kan die wortel kry van sy pyn wat hy ervaar het. My pa het die boek met ons almal gedeel. So het ek tot die besef gekom wat die werklikheid is Matt 17:14-18 en Mark 9:17-27. Ek het besef dat bose geeste moontlik beheer het oor my lewe en hoe gaan ek nou tot werking om die bose gees van my liggaam af te kry?

Augustus 2015 het ons van ‘n wonderlike getuienis gehoor van ‘n vriendin eat my verwys het na Soldiers 4 Christ Ministry. In November 2015 het ons kontak gemaak met hulle en so is deur gebed, bose gees uit my uitgedryf. Dis nou 2016 en is vry van enige epilepsie. Op ‘n stadium het ek tot 2 aanvalle ‘n week gekry en kon ook glad geen sitrus vrugte eet nie dan sou ek ‘n aanval gekry het. Dankie Abba dat U my genees het van die “ongeneeslike epilepsie” waarmee ek gediagnoseer was. Nadat ek by Soldiers 4 Christ was is daar weer brein scans gedoen en al die ligte toetse en daar was geen beskadiging meer op my brein nie. Min het ek geweet dat epilepsie eintlik ‘n binding op mens se liggaam is. Bybelse verse verwysings Matt 17:14-18, Mark 9:17-27. Met Soldiers 4 Christ se hulp is ek verlos en vry van hierdie bose magte. Prys onse Hemelse Vader dat Hy ons lei tot genesing van Sy hande en kennis van die word. Amen

Jolandie (2016)

Leave a Comment

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!