Testimony


Vry van demoniese aanvalle

My Naam is Ruan, my oupa was hoog op in vrymesselaary. (32 graad.) en so het daar ‘n vloek gekom op my bloedlyn, ek het vir jare ge-fight met, Drugs, Drank, Homosexualiteid, en vele meer vloeke wat saam met dit gaan. Ek kon Demone sien, of hulle teenwoordigheid aanvloel, ek het met hulle gekomunikeer op ‘n daaglikse basis, en die Lewe was Baie erg. Ek het al Teologie geswat voordat ek by Pastoor Gideon was, en was al by baie ander mense wat die “die vloek gebreek het.” maar dit was nie regtig gebreek nie. Ek was in Pastoor Gideon se kantoor, en hy het vir 2 en ‘n half ure met my gewerk, waar ander mense hulle hand op my kop gesit het vir 2 minute en gese het, ek breek die vloek in jesus se naam, ek praat hulle nie sleg nie, ek se net dat hulle onkundig is, gedurende die 2 ure het die demone geskree, en pastoor se tafel amper om ge gooi, probeer weghardloop, gese dat “Oupa geteken het, en dat hulle in my mag wees.”, Pastoor het vir my gese dat ek nou ‘n nuwe kontrak moet teken met Y’shua Messiah, en ek het, na dit het een van hulle uiteindelik my liggaam verlaat, en na dit nog ‘n hele paar. Na dit het die aanvalle op my lewe vir nog so week baie erg ge raak, hulle was orals waar ek kyk, Pastoor en Era, het gese dit is Grondgebied wat hulle by my huis het, en dat hulle eendag die huis sal kom skoon maak.

Hulle het toe gekom so gou as wat hulle kon. Terwyl ek en pastoor in my kamer is, my pa en vriendin en Era kort agter, word een van die Demone in my huis so kwaad vir pastoor, dat hy my wekker optel en ‘n gat in my ceiling gooi, ek het eers later uitgevind, wat Pastoor ook vroer gese het, dat dit ‘n gewone ceiling is, maar met cement ge plyster was, die gat sit nog in my dak, en daar is ook ‘n chip in my muur. My pa het so geskrik, hy is nou so grood christen, lol. In elk geval verder loop pastoor in ons tuin, en agter in die tuin is daar ‘n pomp vir die visdam, daar was al meer as een ander pastoor of dominee by ons huis wat gese het daar is iets nie lekker in daai hoek nie, maar nie een van hulle kon dit verwyder nie, inelkgeval pastoor Gideon se toe daar is Water Spirits of so iets, en hy loop toe in daai rigtine, ek my pa en vriendin kort agter hom, Era was in die huis besig, ons almal staan en kyk hoe stamp of ruk die demoon vir pastoor seker 3 meter tot hy op sy bas val in ons tuin, haha, want hulle was kwaad, hy het merke gehad na die tyd op sy regter arm.

Na hulle hier weg is het ons 2 bakkies vol goed gaan brand, en die aanvalle het heelwat minder geraak. Van toe af het ek opgehou drink, opgehou rook, opgehou drugs gebruik, pastoor het vir my gese my gawe is om ‘n Pastoor te word, ek is huideglik besig om verder Teologie te studeer by die colledge wat pastoor voorgestel het, hy het vir my sussie gebid wat al 3 jaar sam met haar meisie bly, sy was ook homosexueel, sy het na ‘n week haar meise ge los, en volg nou die Here, Prys die Here. Hy het vir ons bediende gebid, terwyl ons kyk, haar bene was heeltemal krom, ons sien hoe buig haar bene reg, en hoe groei die een been tot hulle ewe lank is. Hy het oor my pa ge profeteer dat sy besigheid gaan goed doen, en gese sy gawe is om geld te maak vir die Here, en Pastoor vra toe my pa of hy hom glo dat sy besignheid nou gaan goed doen? julle sal nie Glo hoe goed doen my pa se besigheid na net ‘n paar weke wat die bande gebreek is nie, hy het van ‘n paar duisend rand se projekte oorgegaan na projekte wat in die miljoene is, waarmee hy tans begin het, en Glo dit of nie maar die vrou wat my pa genader het oor die Grood Kontrak is ‘n GROOD vrou van God, sy kom nou ook elke vrydag na ons en dan doen ons bybelstudie vir ‘n paar ure voor hulle besigheid praat. Ek het ‘n Selgroep ge stig, ons is al oor die 10 mense en word elke dag meer, Prys die Here.

Ek is genader deur ander mense wat pastoor ook gehelp het om ‘n tienersel te lei, vir nuwe christine wat die mense wat by pastoor was dan ook vertel het van die Here, en so groei die werk wat Pastoor en Era doen. Kom ek vertel vinnig, ons het 2 meisies na pastoor toe gevat, hulle al 2 een vir een styg in die lig op, en hang in die lig toe pastoor die demone uitjaag, hulle was al2 bietjie betrokke by satanisme, hulle het al2 bekeer, en hulle lei nou mense na die Here toe, en het my gevra om hulle segroepie vir hulle te lei. Almal wat ek ken, en almal wat hulle ken was nou al ook by pastoor, of gaan na hom toe, omdat die Here deur hulle so grood verskil in mense se lewens maak. As jy dit oorweeg om na hulle toe te gaan, DOEN DIT, jy sal in der ewigheid nooit spyd wees nie. Ek wil sommer hier voor ‘n klomp getuies net weer Dankie se vir Pastoor Gideon, en vir Era, en die span en vir Die Here, AMEN! SHALOM – SHALOM

Ruan (2016)

Leave a Comment

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!